A2ZAPK

NetNuus2.2.0

NetNuus v2.2.0

Downloads: 3993


Free

NetNuus / Specifications

NetNuus / Screenshots

NetNuus 2.2.0
Loading... NetNuus 2.2.0
Loading... NetNuus 2.2.0
Loading... NetNuus 2.2.0

NetNuus / Description

NetNuus is ‘n gratis Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (push notifications) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.

NetNuus / What's New in v2.2.0

Ons het verskeie verbeterings aan die app gemaak wat in die weergawe verduidelik word.
Jy kan nou n gebruiker se kommentaar permanent uit jou stroom verwyder.
Ons kennisgewings word in verskillende afdelings verdeel, waaruit jy kan kies wat jy wil kry.
Nog tegniese verbeterings is aangebring.

Choose Download Locations for NetNuus v2.2.0



Telegram

.

NetNuus / Tags

Share NetNuus At Social Media

.